Die doop en vervulling met die Heilige Gees - 'n herwaardering, primêr vanuit Handelinge

Authors

  • Prof HC van Zyl University of the Orange Free State, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v17i2.6126

Abstract

In sommige charismatiese dringe word die doop met die Heilige Gees as 'n noodsaaklike "second blessing" voorgestel. Bo en behalwe dat jy glo in Jesus Christus moet jy ook met die Gees gedoop word voordat jy 'n ware (of geseënde) gelowige kan wees. Dit is veral tekste soos Hd. 2:38 en 8:14-17 wat ingespan word vir die gedagte dat geloof/bekering en doop met die Gees twee afsonderlike gebeure is; geloof moet opgevolg word deur die doop met die Gees. En as bewys van laasgenoemde dien besondere ervarings soos tongspraak, en meer resent: neerval of lag in die Gees.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

1997-12-31

Issue

Section

Articles