Challenging the state. Churches as political actors in South Africa. 1980-1994

Authors

  • JJ Lubbe

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v20i1.5971

Abstract

Die jeugdige Tristan A Borer (1965 - ), "Assistant Professor of Government" by Connecticut College, Notre Dame, het Suid-Afrika drie keer in die loop van vier jaar besoek. Tydens sy besoek in 1993 het hy onderhoude met 'n twintigtal meningsvormers in die geledere van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) en die Suider-Afrikaanse Katolieke Biskopskonferensie (SAKBK) gevoer: van Chikane en Cochrane, tot Kistner, Beyers Naudé, Nolan en Villa-Vicencio.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2000-06-30

Issue

Section

Book Reviews