Godsdiens en Samelewing. Christelike betrokkenheid op die markplein

Religion and Society. Christian involvement in the public square

Authors

  • BJ van der Walt

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v20i1.5968

Keywords:

Religion, Society, Christianity

Abstract

Seker soos nog nooit van tevore nie is duidelike riglyne ten opsigte van die Christelike betrokkenheid by die samelewing van belang. Verskillende skole wat probeer om aan te dui hoe hierdie betrokkenheid daar moet uitsien bestaan egter. Bennie van der Walt is nie skaam om self duidelike riglyne te gee nie. Hy stel dit ook baie duidelik dat hy die gereformeerde oortuiging van die heerskappy van God as aboslute uitgangspunt neem.

Downloads

##submission.downloads##

Published

2000-06-30

How to Cite

van der Walt, B. (2000). Godsdiens en Samelewing. Christelike betrokkenheid op die markplein: Religion and Society. Christian involvement in the public square. Acta Theologica, 20(1), 128–129. https://doi.org/10.38140/at.v20i1.5968

Issue

Section

Book Reviews