Die paradigmaverskil: Gereformeerd-Charismaties

Authors

  • WD Jonker Teologiese Kweekskool, Stellenbosch, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v20i1.5967

Keywords:

Spirituality, Reform, Charismatic

Abstract

Forum: Die keuse van ons tema toon dat daar binne die kerk onsekerheid bestaan oor veranderinge in die tipe spiritualiteit wat in sommige gemeentes na vore kom. Ons beleef kulturele veranderinge waarvan die volle beteknis nog nie bereken kan word nie. Die tradisionele kultuur maak plek vir 'n pop-kultuur. 'n Sekulariseringsproses van groot omvang het ingetree. Dit raak ook die godsdienstige lewe.

Downloads

##submission.downloads##

Published

2000-06-30

How to Cite

Jonker, W. (2000). Die paradigmaverskil: Gereformeerd-Charismaties. Acta Theologica, 20(1), 112–127. https://doi.org/10.38140/at.v20i1.5967

Issue

Section

Articles