J.H. Van Wyk, Teologie van die Koninkryk: Studies in Dogmatiek en Etiek

Authors

  • Rian Venter University of the Free State, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.4314/actat.v35i2.14

Abstract

Uit teks: Die afgelope tyd het verskeie Suid-Afrikaanse teoloë bundels met versamelde werk of oorsigte van hul skryfwerk en lewe die lig laat sien. Mens dink hier aan die vyf-volume Collected Essays/Versamelde Opstelle van D.J. Smit;1 A Theological Odyssey: My life in writing en die outobiografie I have come a long way van J.W. de Gruchy,2 en Pathways in theology: Ecumenical, African and Reformed van P. Naude.3 Die bundel opstelle van J.H. van Wyk kan nou hierby gevoeg word. Hierdie werke bied almal nie net interessante en belangrike insae in indiwiduele teoloë se lewe en werk nie, maar ook ’n blik op sistematiese teologiese werk wat die afgelope dekades in Suid-Afrika gedoen is. Die indruk deurgaans is van ’n klein, maar kreatiewe en dinamiese denkgemeenskap.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2015-12-11

Issue

Section

Book Reviews

Most read articles by the same author(s)