Jordaan, G.J.C, Die binnewerk van Antieke Grieks. Die semantiek van grammatiese konstruksies. Handleiding vir eksegete en ander studente van Klassieke en Nuwe-Testamentiese Grieks

Authors

  • Annéli Machin University of the Free State, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.4314/actat.v34i2.15

Abstract

Die outeur som self die inhoud (en waarde) van die boek op wanneer hy in sy voorwoord skryf dat die boek “meer as net nóg ’n Griekse grammatikaboek is. Dit is bedoel as naslaanwerk vir  studente, filoloë en eksegete, as hulpmiddel om betekenis-skakerings wat dikwels in die grammatikale konstruksies van ’n Griekse teks ‘versteek’ is, te ondersoek” (Jordaan 2014:viii). In Die Binnewerk van Antieke Grieks word aandag aan die gebruik van werkwoord- en naamwoordkonstruksies geskenk. In hierdie aanbieding val die klem egter op sinsbou (sintaksis) eerder as op morfologie.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2014-12-12

Issue

Section

Book Reviews