Een van die geringste dienaars van sy Heer

Authors

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v29i2.2248

Abstract

Gelukkig hoef ’n Christen nie belangrik te wees nie. Hy kan maar gering wees voor God en die mense! Daarom het hy homself nooit anders gesien as ’n geringe dienaar van sy Heer nie! Dit het nie saak gemaak waar die beskikking van die Here hom gebring het nie, of watter fase hy betree het nie. Hy was dwarsdeur sy lewe onvermoeid betrokke by die verkondiging van die evangelie aan groepe en individue wat nie so bevoorreg was om soos hy onder die geklank van die Woord te lewe nie.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2009-12-18

Issue

Section

Preface

How to Cite

Een van die geringste dienaars van sy Heer. (2009). Acta Theologica, 29(2), iii-xii. https://doi.org/10.38140/at.v29i2.2248

Most read articles by the same author(s)