Ben J. de Klerk & Fika J. van Rensburg, Preekgeboorte. 'n Handleiding vir gereformeerde eksegese en prediking. Toegepas op 1 Petrus 2:11-12, 18-25
DOI:
https://doi.org/10.38140/at.v28i1.2196Abstract
Uit teks: Preekgeboorte is ’n handboek vir die klassituasie. Dit begelei die student in 27 stappe van die mees basiese eksegese tot die voltooide preek. Met “student” word bedoel die een wat Grieks 2 of 3 agter die blad het en dus die eksegese uit die Griekse grondteks kan doen. Met enkele aanpassings sou die stappe egter ook gevolg kon word deur studente met geen kennis van Grieks nie. Die boek is afgestem op preekmaak uit die Nuwe Testament, maar die stappe kan sekerlik ook op die Ou Testament toegepas word.
Downloads
Download data is not yet available.