Good news for the city of Africa by P. Verster
DOI:
https://doi.org/10.38140/at.v22i2.1575Abstract
Uit teks: ’n Netjies versorgde werk wat daarin slaag om in 85 bladsye ’n oorsig te gee van die proses van verstedeliking, die lewe in die stad en die hoop wat die evangelie vir die mense in die stad bring. Dit alles word toegespits op die stad in Afrika. Die resultate van navorsing, ook statistieke, word baie bevatlik weergegee. Van groot waarde is die feit dat daar nie by veralgemenings en die resultate van ander se navorsing volstaan word nie.
Downloads
##submission.downloads##
Published
2002-12-12
How to Cite
Hoffman, A. M. (2002). Good news for the city of Africa by P. Verster. Acta Theologica, 22(2), 277. https://doi.org/10.38140/at.v22i2.1575
Issue
Section
Book Reviews