The real world guide to psychotherapy practice by Alex N. Sabo & Leston Havens (Eds.)

Authors

  • P. M. Heyns University of the Free State

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v22i2.1574

Abstract

Uit teks: Die wêreld van psigoterapie het die afgelope dekades drasties verander, veral vanweë die aandrang van die bestuurdesorg-benadering wat mediese hulpskemas in ’n toenemende mate begin toepas. Resultate word binne enkele sessies verwag. Daar is ook die eis dat dienste deur laervlakkundiges gelewer moet word en dat antwoorde selfs liewer op die internet gesoek moet word. Dit noodsaak ’n herbesinning oor die swetterjoel psigoterapeutiese benaderings wat tans wel bestaan, veral ook in die lig daarvan dat kognitiewe-gedragsterapeutiese benaderings, gerugsteun deur positiewe navorsingsliteratuur, wel dikwels vinnige resultate beloof.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2002-12-12

Issue

Section

Book Reviews