Die genade van gehoorsaamheid. Hoe evangelies is die etiese preke wat ons in Suid-Afrika hoor? deur Johan Cilliers
DOI:
https://doi.org/10.38140/at.v22i1.1552Abstract
Uit teks: Die derde werk in Johan Cilliers se “Prediking”-trilogie Die genade van gehoorsaamheid is ’n uiters tydige werk. Soos die subtitel Hoe evangelies is die etiese preke wat ons in Suid-Afrika hoor? aandui, handel dit oor etiese prediking in Suid-Afrika. Cilliers se hoofmotief met die skryf van die boek voer hy terug na Luther se uitspraak: “Die Woord van God kom om ons te verander.”
Downloads
Download data is not yet available.