Die rol van die intertaal by tweedetaalverwerwing

Authors

  • Magda Stander

Abstract

Alle sprekers besit 'n universele kennis wat hulle bemagtig om dit op enige taal van toepassing ce maak: en 'n linguisciese sisteem of intertaal re skep. Hierdie intertaal is verwyderd van die scandaardvorm van die tweedetaal en word as 'n varieceit van die standaardvorm gesien. Die vlakke van bekwaamheid in die intercaal wissel van 'n pre-basiese toe 'n eerscetaalvlak. Alhoewel sprekers sekere stracegiee aanwend omnhulle re help, is daar sekere fak:core war die vorming van 'n intertaal belemmer. 'n Kontrastiewe analise help om die oorsprong van sekere afwykings vas ce stel en te verduidelik, terwyl 'n foutanalise gebruik kan word om meer inligcing oar 'n spreker se intettaal en die proses van caalverwerwing re bekom.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2024-12-04

Issue

Section

Articles