Willeboer en die Boere-Franse: mitifisering en ontnugtering in Villebois-Mareuil se Carnet de Campagne
Abstract
Die herdenking van die Anglo-Boereoorlog bied aan navorsers die geleentheid om minder bekende en vergete rekste onder belangstellendes se aandag ce bring. Goeie tekste deur buitelandse deelnemers aan die oodog is skaars; Villebois-Mareuil se Kampanje-joernaal is die werk van 'n coegewyde soldaar, 'n skrywer in eie reg en die model vir een van die bekendste silhoeecre op die Franse verhoog, Cyrano de Bergerac. In hierdie artikel word daar gekonsentreer op Villebois se vecanderende siening van die Beere. Die leser word voorsien van lang aanhalings uic die joernaal, waarvan die meeste vir die eerste keer in Afrikaans verskyn. Daaruit blyk die dat Villebois se siening van die Boere gekleur word deur persoonlike oorwegings (sy behoefre aan militere glorie, sy siening van die Boere as verloopte Franse). Wat Villebois en Bergerac gemeen her, en war duidelik blyk uit sy veranderende siening van die Boer in hierdie joernaal, is 'n persoonlike srrewe na uitmuntendheid en 'n geleidelike ontgogeling met die mensemateriaal waarmee milirere glorie op die slagveld behaal moes word.