Die krisis van die nasiestaat scenario-gerigte perspektief

Authors

  • Andre Duvenhage

Abstract

Die koms van 'n nuwe wereldorde, die belofte van ingrypende politieke verandering en die herskikking van kragre her opnuut die aandag gevestig op die gebreke van die nasiestaat as daardie politieke instelling war waardes gesaghebbend moet toewys. Hoewel hierdie krisis nie nuut is nie, noodsaak die omvang van veranderinge tans 'n waardebepaling van die siruasie en is die belangrik om kennis te neem van war die toekoms in die verband mag inhou. Hierdie artikel konsentreer op die krisis van die nasiestaatsgedagte in die huidige tydsgewrig deur die fokus re laat val op kragte en tendense war politieke verandering noodsaak, die implikasies hiervan vir die nasiestaatsgedagre en war hieruit kan voortspruic deur scenario-gerigte perspektiewe aan te hied.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2024-12-04

Issue

Section

Articles