Die verbouing van tafeldruiwe en sultanas in die Benede-Oranjeriviergebied

Authors

  • Gawie de Villiers
  • Annette du Plessis

Abstract

Die rafeldruif- en sulranabedryf is die ekonomiese anker van die BenedeOranjeriviergebied, maar as gevolg van die droee klimaat is besproeiing noodsaaklik. Dit is egter nie nee die beskikbaarheid van water wat deur die klimaat belnvloed word nie, maar die produksie van tafeldruiwe en sultanas word ook deur klimaatsfaktore soos temperacuur en reenval, sowel as grondtipe en grondvog belnvloed. 'n Blink toekoCls word vir die tafeldruifbedryf in die Benede-Oranjeriviergebied voorsien en die uirstekende groeipotensiaal behoort boere cot grocer produksie aan re moedig. Dir word voorsien dat die gebied uiteindelik sowat 30% van die uitvoertafeldruiwe sal produseer. Dit word ook voorsien dat die area onder tafeldruiwe sal vermeerder van ongeveer 1 600 ha tot sowat 4 100 ha vir die tydperk 1996 cot 2000.

Downloads

Download data is not yet available.

Published

2024-12-04

Issue

Section

Articles