Die weg na 'n omgewingsgeografie
Abstract
Terwyl geografie se organisasie in subdissiplines sederc die 1880s toe dir 'n universiteitsdissipline geword her feiclik onveranderd gebly her, her die dissiplinestruktuur en navorsingsryle veral na 1960 vinnig en wesenlik verander. Die omwenteling her fisiese geografie, die tradisionele basis vanĀ· die dissipline, onder druk geplaas. Binne geografie her die sg kwancifiseringsrevolusie van die 1960s fisiese geografie so van die res van die dissipline vervreem dar fisiese geograwe nie die geleenthede war van buice die dissipline deur die omgewingsrevolusie van die 1970s geskep is, kon benuc nie. Hui belangstellings word tans opgevang deur 'n nuwe, groeiende omgewingsgeografie wat ruimer, buigsamer en deurlaatbaarder as sy voorganger is. Die arcikel orienteer omgewingsgeografie in die wereld van wetenskap en doen 'n raamwerk vir opleiding en beoefening aan die hand.