'Relevansie' in die sielkunde in Suid-Afrika

Authors

  • Dawie Viljoen
  • Dap Louw
  • Roelf Beukes

Abstract

In hierdie artikel word 'n oorsig gebied oor die relevansiedebar in die sielkunde in Suid-Afrika. Die blyk dat die sielkundeprofessie as belangrike rolspeler in die sosiopolicieke konteks van die land gevestig moet word ten einde 'n bydrae tot 'n vreedsame en demokratiese samelewing re lewer. Om doelrreffende kruiskulturele dienste re kan !ewer, moec die universele beginsels van die sielkunde behou word. Dir is egcer ewe belangrik dat kulturele diversiteit erken en Afrosenrriese beginsels in die sielkunde geakkommodeer word. Aandag behoort geskenk re word aan die tekort aan sielkundiges uit nie-Westerse bevolkingsgroepe, terwyl samewerking met tradisionele genesers bevorder moet word. Daarby moet sielkundige dienste na die bree bevolking uitgebrei en sodanige dienste meer toeganklik gemaak en beter bemark word. Die voorafgaande het noodwendig implikasie vir die opleiding van sielkundiges.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2024-12-04

Issue

Section

Articles