Die rol van die Unieverdedigingsmag in die onderdrukking van die nywerheidsonluste aan die Rand, 1922

Authors

  • Andries Fokkens University of Stellenbosch
  • Deon Visser University of Stellenbosch

DOI:

https://doi.org/10.38140/aa.v35i1.782

Abstract

Die voortslepende arbeidsgeskille tussen die Kamer van Mynwese en die wit mynwerkerunies aan die Rand het in Maart 1922 tot ’n staking gelei. Nadat onderhandelinge misluk het, het militante stakers polisiestasies aan die Rand aangeval. Die regering het daarop krygswet afgekondig en die Unieverdedigingsmag gemobiliseer om wet en orde te herstel. Die Unieverdedigingsmag, bygestaan deur die Suid-Afrikaanse Polisie, het verskeie militêre operasies teen die stakerkommando’s geloods. Alhoewel dit meestal infanterie-operasies was, het artillerie en lugkrag ook ’n beslissende rol gespeel om die onrus vinnig en met die minimum lewensverlies te onderdruk.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2003-06-30

Issue

Section

Articles