'n Nuwe dualistiese lewe vir middestede?

Authors

  • Wallace van Zyl
  • Erika Jacobs

DOI:

https://doi.org/10.38140/trp.v37i0.2538

Keywords:

dualistic economic base, inner city regeneration, inner city regeneration programmes, peripheral shopping centres, regeneration programmes, urbanisation

Abstract

Meeste stede in Suid-Afrika beleef die gevaar van ’n kwynende sakekem. Hierdie probleem kan, onder andere, toegeskryf word aan die inkopie-areaskeiding wat geskep word met die daarstel van periferale inkopiesentrums. Die hoe sosio-ekonomiese bevolkingsgroepe verkies die buurtsen- trums bo die middestad terwyl die lae sosio-ekonomiese bevolkingsgroepe noodgedwonge afhanklik bly van die middestad as inkopie-area. Stadsbeplanners is tans besig met Westerse hemuwingsprogramme om nuwe lewe aan die middestad te verleen. Die sukses van sulke programme is te betwyfel. Die tyd het aangebreek dat stadsbeplanners die dualistiese ekono­miese basis in ag moet neem om nuwe lewe aan ’n kwynende middestad te verleen.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

1994-09-30

How to Cite

van Zyl, W. and Jacobs, E. (1994) “’n Nuwe dualistiese lewe vir middestede?”, Town and Regional Planning, 37, pp. 41–44. doi: 10.38140/trp.v37i0.2538.

Issue

Section

Commentary