Publieke deelname: 'n Tegniek, 'n proses of 'n geloof?

Authors

  • Das Steÿn

DOI:

https://doi.org/10.38140/trp.v41i0.2469

Keywords:

South Africa, planning theory, public participation

Abstract

Die 1960s was in ’n sekere opsig die bakermat van vele menslike prestasies, maar ook mislukking. Dit was die jare waarin die eerste mens op die maan geplaas is, maar was ook die jare van sosiale onrus soos die burgerregtebeweging in Amerika en die studente-opstande in Europa.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

1996-06-30

How to Cite

Steÿn, D. (1996) “Publieke deelname: ’n Tegniek, ’n proses of ’n geloof?”, Town and Regional Planning, 41, pp. 37–42. doi: 10.38140/trp.v41i0.2469.

Issue

Section

Research articles