Vonnisoplegging by roof met verswarende omstandighede

Authors

  • J. le Roux University of Pretoria, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.38140/jjs.v28i2.2869

Abstract

Uit teks: In ’n saak wat op 6 September 2002 voor die Kaapse Provinsiale Afdeling gedien het, is die hof, by monde van Griesel R en Oosthuizen WnR, met die interessante vraag gekonfronteer of daar verswarende omstandighede aanwesig is waar die klaer tydens ’n rooftog met ’n speelgoed vuurwapen gedreig is. Die klaer was nie ten tye van die rooftog bewus van die feit dat die beskuldigde nie met ’n ware vuurwapen gewapen was nie.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2003-06-30

Issue

Section

Chronicles / Kronieke