Kennisleer word bevestig

Authors

  • Moritz Bobbert Prokereur, Bloemfontein

DOI:

https://doi.org/10.38140/jjs.v27i1.2834

Abstract

Uit teks: Die kennisleer is die leerstuk waarkragtens ’n latere saaklike reghebbende op ’n saak gebonde is aan die regte van ’n vroeëre persoonlike reghebbende op dieselfde saak waarvan die saaklike reghebbende werklik kennis gedra het. As gevolg van die regsfiguur van die kennisleer word beperkte saaklike werking aan ’n vroeëre persoonlike reg verleen. Die kennisleer word aangewend om die belange-konflik tussen ’n persoonlike en ’n saaklike reghebbende op te los.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2002-01-31

Issue

Section

Case note / Vonnisbespreking