Inkwisatoriese en akkusatoriese elemente in die Amerikaanse pleitonderhandelingsproses: rigtingwyser of waarskuwingsteken?

Authors

  • C. vdM. Fick University of the Free State, South Africa
  • E. Snyman-Van Deventer University of the Free State, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.38140/jjs.v27i1.2832

Abstract

Uit teks: Dit word algemeen aanvaar dat die prosedure van pleitonderhandelinge die hele strafproses hervorm het en is die belangrikste hiervan dat koste bespaar word en tyd meer effektief gebruik kan word. Dit dien as belangrike middel tot beskikking van die aanklaer en die verdediging. Pleitonderhandelinge kan ook bydra tot uitskakeling van onskuldigbevindings by ’n verhoor op bloot ’n tegniese punt. Die prosedure beperk ook tot ’n groot mate die omvang van regsprekende beamptes se diskresie by vonnisoplegging en bring mee dat die beskuldigde persoonlik ook by die proses betrek word.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2002-01-31

Issue

Section

Chronicles / Kronieke