B.J. de Klerk en F.W. de Wet (Reds), Met die oog op God. Voorveronderstellings van die reformatoriese invalshoek op Praktiese Teologie

Authors

  • Martin Laubscher University of the Free State, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.4314/actat.v34i1.14

Abstract

Uit teks: Die verskyning van ’n plaaslike (prakties) teologiese vakboek – en dan nog in Afrikaans! – is beslis nie iets wat ongesiens verby kan gaan nie. Siende die Suid-Afrikaanse akademiese sisteem veel meer artikels as boeke beloon, was daar vanuit meet ’n nuuskierigheid en waardering by die leser vir hierdie bydrae. Nie net spreek dit die behoefte aan boeke op plaaslike front in vaktaal aan nie, maar dit probeer so ook om weliswaar ’n meer omvattende en indringende bydrae te lewer.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2014-06-13

Issue

Section

Book Reviews