Vincent Brümmer, Wat doen ons wanneer ons bid? Oor die aard van gebed en geloof

Authors

  • Martin Laubscher University of the Free State, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.4314/actat.v33i2.17

Abstract

Uit teks: ’n Resensie oor die bekende en klassieke werk sal die ingeligte leser dalk tegelykertyd laat frons en glimlag. Dis geen nuwe publikasie nie en tog ís dit – en veral een om van kennis te neem! Dit het reeds in 1984 (oorspronklik in Engels – What are we doing when we pray?) verskyn, sedertdien (1985) is dit vertaal en uitgee in Nederlands en Duits, én in 2006 het Brümmer en Ashgate weer ’n hersiene en bygewerkte Engelstalige uitgawe die lig laat sien. In 2009 is dit bekroon met die Andrew Murray – Desmond Tutu prys sodat dit (uiteindelik!) ook onlangs in Brümmer se moedertaal en vaderland uitgegee kon word.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2013-12-13

Issue

Section

Book Reviews