Coetzer, Wentzel, Die noodkreet van jongmense wat hulself sny. Pastoraat aan die selfmutileerder [Self-sny, Cutting]

Authors

  • Lyzette Hoffman University of the Free State, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.4314/actat.v32i2.19

Abstract

Uit teks: Hierdie boek is die resultaat van jare se ervaring wat die outeur in sy beradingspraktyk opgedoen het. Self-mutilering is nie iets waaroor maklik gepraat word nie. Die kommerwekkende is egter dat dit ’n groeiende verskynsel is wat meer aandag van beraders behoort te kry. Hoewel die boek se titel verwys na “die noodkreet van jongmense wat hulself sny” word ook duidelik gemaak dat dit nie ’n probleem is wat net met tieners geassosieer kan word nie. Heelwat beroemde mense, onder meer Prinses Diana, het aangedui dat hulle by geleentheid hulself met opset gesny het.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2012-12-14

Issue

Section

Book Reviews