Cas J.A. Vos, Theopoetry of the Psalms

  • Jan-Albert van den Berg University of the Free State

Abstract

Uit teks: In sy nuwe boek Theopoetry of the Psalms, nooi Prof. Cas Vos, dekaan van die Teologiese Fakulteit aan die Universiteit van Pretoria, die leser saam op ’n reis deur die landskap van die Psalms. Soos wat Bettie Cilliers-Barnard se Kloosterskildery op die voorblad suggereer, word ’n reis van verwondering, misterie en lig op elke bladsy ontsluit.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2005-12-16
Section
Book Reviews

Most read articles by the same author(s)