Brian C. Stiller, Preaching parables to postmoderns

  • Jan-Albert van den Berg University of the Free State

Abstract

Uit teks: Brian Stiller, president van Tyndale University College and Seminary en veral ’n bekende in Kanadese Evangeliese sirkels as skrywer en prediker, maak in sy boek Preaching parables to postmoderns erns met die betekenis van die gelykenisse vir die postmoderne mens. In dié boek formuleer hy ’n aantal verhelderende perspektiewe ten einde die leser te laat sien dat die gelykenisse soos vensters is wat op die Koninkryk geopen word.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2005-12-16
Section
Book Reviews

Most read articles by the same author(s)