'n Woord vooraf

Authors

  • Victor E. d'Assonville

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v0i5.2010

Abstract

Uit teks: Dit is bekend dat ad fontes ’n roepkreet was van die Italiaanse Renaissance gedurende die laat-vyftiende en vroeg-sestiende eeu. In hierdie opsig het dit by die Italiaanse Humanisme gewys op ’n terugkeer na die “klassieke” bronne, met ander woorde die fontes van die Griekse en Latynse geleerdheid uit die antieke tyd. Noord van die Alpe egter, by die beweging wat as die Christelike Humanisme bekendstaan (in onderskeid van die Italiaanse Humanisme), het die klem verskuif na die Skrif, die vroeë Christelike outeurs en die kerkvaders as die fontes. Só — met ad fontes as ’n beroep op die vroeë kerk, in die besonder op die kerkvaders — is die weg vir die daaropvolgende Reformasie voorberei: terug na die Skrif as Woord van God.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2004-01-30

Issue

Section

Preface